Sunday, January 9, 2011

Update 10 January 2011 6h00

Was gou vanoggend daar voor Rienk werk toe is. Gaan nogsteeds heel goed met die tweetjies.
Nika is nou 2.01kg, maar sy hou ongelukkig op die oomblik vog terug en is dit nie haar ware gewig nie. Sy kry ook nou 5ml melk per uur.
Lane het 30gram verloor van Vrydag en weeg 1.55kg. Sy het maar bietjie verloor omdat sy oor die naweek maar bietjie opgegooi het, maar dit gaan nou beter en sy kry ook nou weer Itac, ekstra voeding met 'n drippie direk in hul bloed in. Sy sal ook nou weer mooi optel.

No comments:

Post a Comment